On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

Rooivleisboere moet meer produseer, sê RPO se Neels de Villiers

───   16:36 Mon, 17 Mar 2014

Rooivleisboere moet meer produseer, sê RPO se Neels de Villiers | News Article
Dirk Kok - Die vooruisigte vir bees- en skaapboere lyk baie goed, het die Rooivleisprodusente-organisasie se Vrysaatse voorsitter, Neels de Villiers, op Bultfontein gesê. Hy het op die RPO en Nasionale Wolkwekersvereniging se inligtingstoer na verskeie dorpe gesê vleisverbruik gaan binne die volgende dekade skerp toeneem. Die huidige verbruik in Suid-Afrika oorskry reeds die produksie. Reproduksie moet beter.

Podcasts

Neels de Villiers:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.