On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Syfers wys blink toekoms vir rooivleisboere

───   10:27 Tue, 18 Mar 2014

Syfers wys blink toekoms vir rooivleisboere | News Article
Dirk Kok - Suid-Afrikaners eet jaarliks 3,5 miljoen meer lammers as wat die land se skaapboere kan lewer. Die land se mense eet altesaam 689 000 ton bees en 191 000 ton skaapvleis. Amper 85 000 ton van die skaapvleis en 47 000 ton bees moet ingevoer word.
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se Vrystaatse voorsitter, Neels de Villiers, sê Suid-Afrikaners gaan volgens beramings binne die volgende agt jaar nog 27% meer beesvleis en 16% meer skaapvleis eet. Hy sê die toekoms lyk belowend vir rooivleisboere, maar hulle gaan meer móét produseer.
De Villiers is een van die sprekers op die RPO en die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) se Vrystaatse streekvergaderings. Die laaste twee vergaderings word vandag en môre op Dewetsdorp en Philippolis gehou.

Podcasts

Neels de Villiers:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.