On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

RPO tevrede met invoermaatreëls

───   11:06 Wed, 21 May 2014

RPO tevrede met invoermaatreëls | News Article
Dirk Kok - Van Namibië se vleisboere is briesend oor Suid-Afrika se strenger veeartsenykundige invoermaatreëls vir vee. Die Vrystaatse voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, Neels de Villiers, sê die RPO, ander bedryfsorganisasies asook SA Stamboek staan egter bankvas agter die landboudepartement se direkteur van dieregesondheid, Mpho Maja, en die strenger maatreëls.
De Villiers sê Suid-Afrika se diere moet beskerm word nadat die land onlangs sy bek-en-klouseervrye status van die internasionale organisasie vir dieregesondheid teruggekry het.
Kragtens die nuwe maatreëls moet vee uit buurlande sowat 'n maand in kwarantyn staan en gesondheid- en inentingsertifikate hê, voordat dit die land ingebring kan word.


Podcasts

Neels de Villiers:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.