On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Ashmund
Listen Live Streams

Agriculture

Faber lei weer RPO in Noord-Kaap

───   15:19 Thu, 05 Jun 2014

Faber lei weer RPO in Noord-Kaap | News Article
Dirk Kok
 
Kimberley - Die bees- en skaapboer James Faber, van die plaas Glen Ross by Barkly-Wes, is vir die sesde agtereenvolgende jaar tot voorsitter van die Noord-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie verkies.
 
Faber het ná sy herverkiesing, op die Noord-Kaapse RPO se kongres in Kimberley, gesê een van die grootste uitdagings vir die nuwe jaar is die bevordering van dieregesondheid in die land.
 
Daar gaan ook opnuut besin moet word oor die volhoubaarheid van veeboerdery.


Podcasts

James Faber:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.