On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Dan Kgwadi neem Puk-memorandum in ontvangs

───   OWEN KOCK 14:36 Thu, 24 Jul 2014

Dan Kgwadi neem Puk-memorandum in ontvangs | News Article
Owen Kock
 
Potchesftroom - Die Noordwes-Universiteit se studenteraad het vroeër vandag, saam met meer as drie duisend Puk-studente ‘n memorandum aan die instelling se vise-kanselier, Dan Kgwadi oorhandig.
 
Hierin maak hulle hul stem dik teenoor onder meer beweerde afbrekende ontgroeningspraktyke.
 
Die SR-voorsitter Janco Jordaan, sê die optog aan die buitewyke van die kampus het vreedsaam verloop en hy is hoopvol dat daar na hulle geluister sal word.

Jordaan het vroeër aan OFM-nuus gesê hulle wil die korrekte feite weergee rakende die Puk se beweerde pro-ontgroeningsgesindheid en die kampus se onvermoë om progressief te verander.



Podcasts

Janco Jordaan:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.