On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Local News

Verhoor van twee UV-studente begin

───   OWEN KOCK 15:09 Mon, 28 Jul 2014

Verhoor van twee UV-studente begin | News Article
Owen Kock
Bloemfontein - Die verhoor van die Universiteit van die Vrystaat-studente, Cobus Muller en Charl Blom, wat van poging tot moord, aanranding met die doel om ernstig te beseer, roekelose en nalatige bestuur en crimen injuria aangekla word, het vandag in die Bloemfonteinse Streekshof begin.
 
Die twee beskuldigdes het onskuldig op al die aanklagte gepleit. Die klaer, Damani Muzi Gwebu, was vandag in die getuiebank.

Die hof het om etenstyd verdaag, waarna die regsverteenwoordigers die toneel van die voorval vanmiddag sou besoek.


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.