On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Harry Pienaar oorlede in die ouderdom van 62

───   OWEN KOCK 17:48 Tue, 29 Jul 2014

Harry Pienaar oorlede in die ouderdom van 62 | News Article
Owen Kock
 
Bloemfontein -  Die voormalige afrigter van die Griffons, Harry Pienaar, is vanoggend in die ouderdom van 62 jaar, waarskynlik weens ‘n beroerte, oorlede.
 
Pienaar het die Griffons in 2008 tot kampioen van die Curriebeker-eersteliga gebrei, en is vandag deur ‘n voormalige president van die Purple People Eaters, Jan Marais, as 'n legende beskryf.
 
Marais en Pienaar was goeie vriende en hy sê hy het baie vir Griffons en Noord-Vrystaat-rugby beteken.

Die uitvoerende hoof van die Cheetahs Maatskappy, waarvan die Griffons deel is, Harold Verster, het op sy beurt namens die Cheetah-familie sy innige simpatie aan Pienaar se familie oorgedra en gesê hy het nog altyd net liefde vir rugby uitgestraal.


Podcasts

Jan Marais:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.