On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Local News

Potch-studenteleier oor dagga gearresteer

───   DANE BEISHEIM 17:51 Tue, 29 Jul 2014

Potch-studenteleier oor dagga gearresteer | News Article
Dane Beisheim
 
Potchefstroom - ’n Prominente studenteleier by die Potchefstroom-landboukollege is vanoggend tydens ’n polisie klopjag in hegtenis geneem vir die besit van en handel in dwelms.
 
Die student is glo in een van die koshuise met dagga betrap.
 
AfriForum Jeug se Henk Maree sê die burgerregteorganisasie verwelkom die arrestasie, veral in die lig van ander beweerde ongerymdhede wat die kollege teister. Probleme sluit in riool wat lek en lewendige elektriese kabels wat ontbloot lê.
 
Maree sê AfriForum gaan hom tot die hof wend om inligting rakende die kollege se finansies te bekom.



Podcasts

Henk Maree:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.