On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Departement skuldig aan minagting van die hof: Helpende Hand

───   DANE BEISHEIM 15:17 Thu, 31 Jul 2014

Departement skuldig aan minagting van die hof: Helpende Hand | News Article
Dane Beisheim
 
Rustenburg - Die departement van maatskaplike ontwikkeling in Noordwes versuim glo meer as 'n maand reeds om agterstallige subsidies aan 'n plek van veiligheid te betaal, soos in Junie deur 'n hofbevel bepaal.
 
Volgens die bevel moes die departement onmiddellik die agterstallige staatsubsidie aan Môrester, 'n nie-winsgewende organisasie in Rustenburg, betaal.
 
Die departement moes ook ingevolg die bevel, wat deur die Mahikeng-hooggeregshof uitgereik is, dadelik Môrester se herregistrasie as plek van veiligheid toeken en Helpende Hand se regskoste betaal.
 
Helpende Hand se Danie Brink sê aangesien hierdie voorwaardes in 'n hofbevel vervat is, die departement hom nou skuldig aan minagting van die hof maak.


Podcasts

Danie Brink:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.