On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Hartebeesfontein-moordverdagtes steeds op vrye voet

───   DANE BEISHEIM 16:23 Thu, 21 Aug 2014

Hartebeesfontein-moordverdagtes steeds op vrye voet | News Article

Hartebeesfontein - Die polisie het nog niemand aangekeer vir die moord op Hartebeesfontein se Kobus van der Westhuizen nie.

Noordwes-polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, sê 'n saak van huisbraak en moord word ondersoek.
 
Die 58-jarige Van der Westhuizen is Saterdag in sy huis op sy kleinhoewe naby Hartebeesfontein vermoor aangetref. Sy hande was met skoenveters agter sy rug vasgebind.
 
Die aanvallers het sy selfoon, skootrekenaar, kamera en vuurwapen gebuit.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.