On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Een dood, 18 beseer in NK-botsing

───   08:44 Sat, 23 Aug 2014

Een dood, 18 beseer in NK-botsing | News Article
Hartswater - Een persoon is dood en 18 beseer in 'n trompop-botsing op Hartswater in die Noord-Kaap.
 
Volgens Netcare 911 woordvoerder, Chris Botha, het 'n taxi en 'n motor teen mekaar gebots.
 
Die presiese oorsaak van die ongeluk word deur die owerhede ondersoek.  
 
Een persoon het op die toneel beswyk en 18 ander het ernstige tot geringe beserings opgedoen en is na 'n hospitaal geneem vir behandeling.
 
OFM Nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.