On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

NK premier sal moet ingryp by skole: Angie Motshekga

───   OWEN KOCK 14:32 Wed, 27 Aug 2014

NK premier sal moet ingryp by skole: Angie Motshekga | News Article

Kuruman - Noord-Kaapse premier, Sylvia Lucas, en haar provinsiale regering sal daadwerklik moet ingryp indien hulle die situasie in die John Taolo Gaetsewe-distrik wil red.

Dit was die boodskap van die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, tydens haar ontmoeting met die Joe Morolong-padforum, vanoggend.
 
Ongeveer 50 skole is nou reeds meer as twee maande gesluit weens gewelddadige protesoptrede oor ‘n pad wat die gemeenskap geteer wil hê.
 
OFM-nuus se Owen Kock, wat die vergadering bygewoon het, sê Motshekga het aan inwoners gesê dat sy nie geld uit haar onderwysbegroting kan neem om paaie te bou nie.

 
OwenKock/OFM-nuus

Podcasts

Owen Kock:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.