On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

St Andrew's matriekleerder verstom met sy algemene kennis

───   MARICELLE BOTHA 17:50 Wed, 27 Aug 2014

St Andrew's matriekleerder verstom met sy algemene kennis | News Article

Bloemfontein - 'n Leerder van St Andrew's is pas aangewys as die matriekleerder met die beste algemene kennis in die land.

Bloemfontein - Om bekend te staan as die matriekleerling met die beste algemene kennis in die land sit nie in enige persoon se broek nie, maar ‘n leerder van St Andrew's-skool in Bloemfontein, Allen Wu, het onlangs landwyd verstom met sy algemene kennis toe hy nie net die eerste plek in die provinsiale wêreldkennis-olimpiade behaal het nie, maar ook in die nasionale een die naaswenners oortuigend op hul neuse laat kyk het.
 
Vanjaar was die heel eerste keer dat Wu aan die olimpiade deelgeneem het.
 
Hy het gemeen dat hy dit darem een keer moet probeer voordat hy die skool verlaat.

Primêre Meisieskool Oranje se Benita Schoonwinkel het 3de in die graad-7 nasionale olimpiade gekom.
 
Maricelle Botha/OFM-nuus 

Podcasts

Allen Wu:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.