On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

FS LUR vir Onderwys: Ons het elke onderwysstudent nodig

───   SABRINA DEAN 09:19 Thu, 28 Aug 2014

FS LUR vir Onderwys: Ons het elke onderwysstudent nodig | News Article

Bloemfontein - Die Vrystaatse LUR vir Onderwys, Tate Makgoe, sal vandag onderwysstudente by die Sentrale Universiteit vir Tegnologie Vrystaat (SUT) toespreek as deel van 'n program om onderrig in die provinsie te verbeter.

Dit is die tweede week wat Makgoe onderwysstudente by tersiêre instellings in die provinsie ontmoet.
 
Onderwyswoordvoerder, Howard Ndaba, sê ongeveer 1 300 studente by die SUT sal aangemoedig word om vir poste by die departement, veral by landelike skole, aansoek te doen.
 
Hy sê die departement sal elke onderwysstudent met ope arms verwelkom:

Makgoe het verlede week die Qwaqwa- en Bloemfontein-kampusse van die Universiteit van die Vrystaat besoek. Hy sal na verwagting die SUT se Welkom-kampus more besoek.
 
Sabrina Dean/OFM-nuus 

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.