On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Vrystaatse natuurreservate kry nuwe lewe

───   DANE BEISHEIM 14:27 Thu, 28 Aug 2014

Vrystaatse natuurreservate kry nuwe lewe | News Article

Hoopstad - Plaaslike toerisme maak 52% van die totale verbruik in die sektor uit.

Dit, volgens adjunk-minister van toerisme, Barbara Thomson, wat vanoggend die hoofspreker was by die toerisme-maand afskopfunksie by die Sandveld-natuurreservaat buite Hoopstad.

 
OFM-nuus se Dane Beisheim was daar en sê die Vrystaatse premier en betrokke LUR het nie vir die funksie opgedaag nie, weens ander verpligtinge.

Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Dane Beisheim:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.