On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Beweerde Vierfontein plaasmoordenaars verskyn weer

───   DANE BEISHEIM 10:36 Tue, 02 Sep 2014

Beweerde Vierfontein plaasmoordenaars verskyn weer | News Article

Vierfontein - Die verhoor van twee mans wat tereg staan vir die moord op 'n bejaarde Vrystaatse boer en die aanranding van sy vrou hervat na verwagting vandag in die Vierfontein periodieke-hof.

Tankiso Beleme en Thuli Thabatha het glo Buks Swanepoel (81) en sy vrou Baby (80) op 21 Julie op hul plaas Sterkfontein, aangeval.
 
Buks het erge skedelbreuk in die aanval opgedoen terwyl Baby ook kopbeserings gehad het.
 
Buks is sowat 'n week later oorlede.

Dane Beisheim/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.