On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Thaba Nchu-streekpark jaag Mangaung R27 miljoen uit die sak

───   OWEN KOCK 18:36 Tue, 02 Sep 2014

Thaba Nchu-streekpark jaag Mangaung R27 miljoen uit die sak | News Article

Thaba Nchu - Die eerste fase van die Thaba Nchu-streekpark wat tans in aanbou is, sal die Mangaung-metro nagenoeg R27 miljoen uit die sak jaag.

Dis volgens die metro se burgemeester, Thabo Manyoni, tydens ‘n besoek aan Thaba Nchu vanoggend. Hy is egter hoopvol dat beleggers na vore sal tree.
 
Manyoni sê die projek is reeds in ‘n gevorderde stadium.

Inwoners sal opelugsport by die park kan beoefen en kinders sal onder meer op klimrame kan kerjakker.
 
Die Thaba Nchu-ontwikkeling staan in kontras met Bloemfontein se Hoffmanpleinprojek, wat tot stilstand geruk het weens 'n hofgeding oor wanbetaling.
 
Owen Kock/OFM-nuus



Podcasts

Thabo Manyoni:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.