On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Local News

Kovsie-student spring na dood: Gesin kry berading

───   13:38 Mon, 15 Sep 2014

Kovsie-student spring na dood: Gesin kry berading | News Article

Bloemfontein - Getraumatiseerde gesinslede van die Kovsie-student wat vanoggend van die sewende verdieping van Mediclinic Bloemfontein gespring het ontvang steeds berading by die hospitaal.

Die tweedejaar onderwysstudent, Morné van der Westhuizen het vanoggend na sy dood gespring nadat hy gister nuus ontvang het dat sy vriendin Chrisna Botha breindood verklaar is.
 
Sy geskokte broer De Wet sê hy het Morné vanoggend by die hospitaal afgelaai nadat hulle die nag by sy ouerhuis op Brandfort deurgebring het.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.