On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

Regering vervul nie hul mandaat: Stanfley

───   OWEN KOCK 17:10 Mon, 15 Sep 2014

Regering vervul nie hul mandaat: Stanfley | News Article

Kuruman - Die Noord-Kaapse regering vervul nie hul mandaat aan die mense wat vir hulle gestem het nie.

Dit, volgens die DA in die provinsie se Safiya Stanfley, in reaksie op die feit dat by die 17 000 leerlinge van gr. 1 tot gr. 11 volgende jaar hul grade moet herhaal.
 
Dit kom nadat onderrig in die John Taolo Gaetsewe-distrik in Kuruman reeds vir langer as drie maande gestaak is weens gewelddadige protes-optogte oor ‘n 130km pad wat die gemeenskap geteer wil hê.

Daar is alle aanduidings dat die konstruksie van die pad reeds vandeesweek kan begin.
 
Owen Kock/OFM-nuus




Podcasts

Safiya Stanfley:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.