On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

DA bevraagteken NK-onderwysdepartement se herstelprogram

───   OWEN KOCK 18:23 Wed, 17 Sep 2014

DA bevraagteken NK-onderwysdepartement se herstelprogram | News Article

Kuruman - Die DA in die Noord-Kaap se Safiya Stanfley sê die provinsiale onderwysdepartement moet antwoorde verskaf oor hoekom hulle vertroue in hul eie herstelprogram vir skole in Kuruman verloor het.

Sy het reageer, nadat die departement aangekondig het dat gr. 1 tot gr. 11-leerders die jaar moet herhaal, terwyl matrikulante bygestaan sal word om in Februarie aanvullende eksamens te skryf.

Omtrent 50 skole in die Joe Morolong-Munisipaliteit het in Junie hul deure gesluit.
Die gemeenskap dring daarop aan dat 'n 130km-pad geteer moet word. Hulle wag nog om te hoor wanneer konstruksie aan die pad sal begin.
 
Intussen staan die skoolbanke leeg.
 
Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Safiya Stanfley:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.