On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Ladybrand tref-en-trap: Man verskyn

───   OWEN KOCK 19:01 Wed, 17 Sep 2014

Ladybrand tref-en-trap: Man verskyn | News Article

Ladybrand - 'n Chinese man van Fouriesburg het in die Ladybrand-landdroshof verskyn vir die tref-en-trap ongeluk waarin 'n 16-jarige seun Sondag gesterf het.

Kai Chan het homself aan die polisie oorgegee en is aangekla van strafbare manslag.
 
Kefuoe Mphuti was kort na 6nm met sy fiets van Ladybrand na 'n nabygeleë plaas op pad toe 'n motor hom van agter tref.
 
'n Vragmotorbestuurder het op die lyk afgekom en die polisie ontbied.
 
Owen Kock/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.