On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

VS Landbou vra hulp vir boere wat weiding in brande verloor het

───   OWEN KOCK 16:58 Thu, 18 Sep 2014

VS Landbou vra hulp vir boere wat weiding in brande verloor het | News Article

Harrismith - Vrystaat Landbou het ‘n beroep om hulp gedoen om boere wat weiding verloor het in die onlangse veldbrande, by te staan.

Teen vanoggend het 300 000 hektaar reeds in die slag gebly.
 
Vrystaat Landbou se Jack Armour sê die Oos-Vrystaat, insluitend Harrismith, Bethlehem, Kestell en Clocolan het erg deurgeloop.
 
Hy sê baie boere het reeds hand in die sak gesteek en bale voer geskenk, maar hulle benodig egter nóg.

Vir meer inligting oor hoe donasies gemaak kan word, besoek vrystaatlandbou.co.za.

Owen Kock/OFM-nuus



Podcasts

Jack Armour:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.