On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Brandslagoffer se twee seuns nou wees

───   15:15 Fri, 19 Sep 2014

Brandslagoffer se twee seuns nou wees | News Article

Harrismith - Op die Mount Everest-wildplaas buite Harrismith waar drie mense in gister se verwoestende veldbrande doodgebrand het, sê die plaaswerker Enoch Mdlala sy hart is bitter seer en hy kon nie gisteraand slaap nie.

Hy en die brandslagoffer Kehla Mokoena het jare saam op dié plaas gewerk en baie van die groot bome wat daar staan geplant.
 
Hy weet ook nie wat nou van sy vriend se twee jong seuns, Thapelo en Noe, gaan word nie.
 
Hul ma, Julia, is vyf jaar gelede in ’n motorongeluk dood en sy vriend was daarna ’n alleenloper en enkelpa.

Dirk Kok/OFM-nuus

Podcasts

Enoch Mdlala:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.