On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Solidariteit hoopvol oor minder afleggings

───   13:58 Tue, 30 Sep 2014

Solidariteit hoopvol oor minder afleggings | News Article

Die vakbond Solidariteit is positief oor die moontlike beperking van afleggings by die Technology Innovation Agency (TIA).

Dit kom nadat die eerste vergadering gister by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) gehou is.
 
Die vakbond Solidariteit is positief oor die moontlike beperking van afleggings by die Technology Innovation Agency (TIA) ná die eerste vergadering gister by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) gehou is.
 
Solidariteit se Jahni Cowley, sê die vakbond is tevrede met die wyse waarop die proses verloop. Volgens haar is die volgende vergadering by die KVBA na verwagting op Oktober 14.
 
Solidaritiet is vroeër vandeesmaand in kennis gestel dat sowat 75 werknemers deur die afleggingsproses geraak sal word. Dit in 'n poging om TIA se doeltreffendheid en winsgewendheid te verbeter.
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.