On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Local News

VS brande kon voorkom word

───   15:58 Tue, 30 Sep 2014

VS brande kon voorkom word | News Article

Wegholbrande wat onlangs in die Oos-Vrystaat gewoed het en die lewens van agt mense geëis het, kon waarskynlik voorkom word as betrokkes die brandgevaar-indeks dopgehou het.

Volgens die voorsitter van die sambreel-brandbeskermingsvereniging in die Vrystaat, Thinus Steenkamp, moet alle voorbereidings vir voorbrande jaarliks tussen Mei en die einde van Julie gemaak word.
 
Hy sê verder winde van sowat 40km per uur is al in die Warden–omgewing gemeet en die toestande is nie gunstig vir brande nie.
 
Owen Kock/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.