On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

VS-gesondheid het 'geldelike implikasies'

───   REFILWE GAESWE 09:19 Wed, 01 Oct 2014

VS-gesondheid het 'geldelike implikasies' | News Article

Bloemfontein - Besluite wat geneem is tydens die pas afgelope twee dag lange gesondheids-indaba in Bloemfontein sal volgende week in die provinsiale kabinet ter tafel gelê word.

LUR Benny Malakoane sê die meeste van die besluite het geldelike implikasies. Die departement sal die kabinet in November volledig inlig - veral betreffende die besluite wat nie sonder meer geld uitgevoer kan word nie.

Van die belangrikste punte wat tydens die indaba bespreek is, was personeelontwikkeling, infrastruktuurbystand en gesondheidsdienste op distriksvlak.

Refilwe Mekoa/OFM-nuus
 
 
 
 

Podcasts

Benny Malakoane:

Benny Malakoane:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.