On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

Potch fopdosser gaan verhoor word

───   14:17 Wed, 01 Oct 2014

Potch fopdosser gaan verhoor word | News Article

Potchefstroom - 'n Jong fopdosser is vanoggend in die plaaslike landdroshof geskik verklaar om verhoor te word.

Dit kom nadat 'n verslag van die distriksgeneesheer bevind het dat die 24-jarige, Moses Thabite, wat homself glo as 'n vroulike generaal-majoor in die polisiediens voorgedoen het, kalm en intelligent voorgekom het tydens sy mediese ondersoek.
 
Thabite het homself glo voorgedoen as Lerato Mahlangu, die suster van wyle vryheidsvegter, Solomon Mahlangu. Die verhoor is tot 20 Oktober uitgestel vir verdere ondersoek. Thabite is steeds in polisie-aanhouding.
 
Dane Beisheim/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.