On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

VS brandverenigings wil geld van regering vra

───   15:21 Wed, 01 Oct 2014

VS brandverenigings wil geld van regering vra | News Article

Bloemfontein - Wetgewing wat bepaal dit is 'n kriminele oortreding as munisipaliteite en ander staatsinstansies nie aan brandverenigings behoort nie, sal na verwagting volgende jaar ingestel word.

In die lig daarvan sê die Vrystaatse sambreel-brandvereniging se Tinus Steenkamp  dat daar nou gepoog om geld van die regering te vra om dié verenigings te bestuur. Hy sê hy het vandeesweek 'n brief in dié verband aan die premier, Ace Magashule gestuur.   
 
Volgens Steenkamp is 'n tekort aan geld  'n groot probleem vir die provinsie se 63 brandverenigings.
 
Hy sê private grondeienaars moet nou self opdok om brande op hul plase te bestry.
 
Owen Kock/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.