On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Eskom: belanghebbendes is betrek oor die afsny van elektrisiteit

───   15:26 Thu, 02 Oct 2014

Eskom: belanghebbendes is betrek oor die afsny van elektrisiteit | News Article

Bloemfontein - Die elektrisiteitverskaffer, Eskom, het die Vrystaatste LUR van samewerkende regering en menslike nedersettings, Olly Mlamleli en munispale bestuurders in kennis gestel dat verskeie dorpe se elektrisiteit afskakel gaan word.

Maluti-a-Phofung, wat Harrismith insluit, Ngwathe, wat Parys insluit en Dihlabeng, wat Bethlehem insluit sal geraak word.
 
Eskom woordvoerder, Adri Strydom, sê briewe is aan Mlamleli gestuur en Eskom het sy bes gedoen om alle belanghebbendes te betrek. Hul pogings het geen vrugte afgewerp nie.
 
Volgens Strydom het die Matjhabeng-munisipaliteit in Welkom, 'n hofinterdik bekom teen die afsluiting van die krag.

Strydom beklemtoon Eskom kan nie slegs elektrisiteittoevoer na inwoners wat agterstallig is met hul rekeninge in bepaalde munisipale gebiede afsny nie, want elektrisiteit word op grootmaat versprei.
 

 

Podcasts

Eskom woordvoerder Andri Strydom:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.