On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

DA kap Vrystaatse munisipalitiete oor wanbestuur

───   17:35 Thu, 02 Oct 2014

DA kap Vrystaatse munisipalitiete oor wanbestuur | News Article

Bloemfontein - Die DA in die Vrystaat sê wanbestuur deur munisipaliteite in die Vrystaat moet dringend aangespreek word.

Die DA se James Letuka, sê die Dihlabeng-munisipaliteit, wat Bethlehem insluit en die Maluti-a-Phofung-munisipaliteit wat Harrismith insluit moet 'n plan saamstel om hul uitgawes te betaal.
Dit kom nadat die elektrisiteitverskaffer, aangekondig het dat hy die twee munisipaliteite sowel as die Ngwathe-munispaliteit, wat Parys insluit se elektrisiteit môre gaan afsny.

Intussen is inwoners in die drie munisipale gebiede raadop en baie bekommerd.
 
Thandi Xaba/OFM-nuus

Podcasts

Die DA se James Letuka:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.