On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Bouwerk aan Draairestaurant amper klaar

───   THANDI XABA 08:57 Fri, 31 Oct 2014

Bouwerk aan Draairestaurant amper klaar | News Article

Bloemfontein - Bouwerk aan die bekende Draairestaurant sal na verwagting alreeds teen Kersfees voltooi wees.

 Woordvoerder vir die Vrystaat departement van openbare werke, Winkie Direko, sê die verwagte voltooiingsdatum is teen 25 November 2014.
Sy sê na afloop van die bouwerk, sal die departement 'n tenderprosedure in werking stel om 'n gekwalifiseerde derde party te vind om die restaurant te bestuur en bedryf. Die derde party sal huur aan die departement betaal.
 
OFM het vroeër vanjaar berig dat die restaurant sy oorspronklike voorkoms sal behou.
Thandi Xaba/OFM News

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.