Local News
NK-leerling tevrede met wiskundevraestel─── OWEN KOCK 14:52 Fri, 31 Oct 2014
Kimberley - Vyf vraestelle van die nasionale senior sertifikaateksamen is agter die blad, met die senutergende Wiskunde 1 en Wiskunde-geletterdheid-vraestel wat vandag afgelê is.
Die eksamen het Maandag begin met Engels, gevolg deur Rekeningkunde, Afrikaans en Aardrykskunde.
‘n Leerling aan Hoërskool Diamantveld in Kimberley, Carli Groenewald, het oomblikke na sy die eksamen afgelê het, met OFM-nuus gesels.
Maandag skryf die matrieks Wiskunde 2 en Wiskunde 2-geletterdheid.
Maandag skryf die matrieks Wiskunde 2 en Wiskunde 2-geletterdheid.
Owen Kock/OFM-nuus
Carli Groenewald: