On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Local News

Suid-Afrikaners onderskat kulturele ekonomie - Rockman

───   REFILWE GAESWE 07:43 Fri, 21 Nov 2014

Suid-Afrikaners onderskat kulturele ekonomie - Rockman | News Article

Bloemfontein - Die Vrystaatse LUR van finanasies, Elzabé Rockman, sê die regering sal voortgaan om geld beskikbaar te stel vir die finansiering van Mangaung se Macufe-fees, omdat dit 'n bekende handelsmerk in Suid-Afrika is.

Rockman het gister haar aanvullende begroting in Bloemfontein bekendgemaak.
 
Volgens haar het Macufe vanjaar R46 miljoen gekos en sowat R36-miljoen is deur die aanwasbegroting aan die departement van sport, kuns, kultuur en ontspanning vir Macufe toegeken.
 
Volgens Rockman onderskat Suid-Afrikaners die potensiaal van die kulturele ekonomie
 
Refilwe Mekoa/OFM News 

Podcasts

Luister onderhoud met Rockman:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.