On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Local News

NK-premier lei van voor

───   OWEN KOCK 16:36 Fri, 21 Nov 2014

NK-premier lei van voor | News Article

Kimberley - Die premier van die Noord-Kaap, Sylvia Lucas, het vandag 'n beroep op inwoners van die provinsie gedoen om hulle vrywillig vir MIV te laat toets.

Sy het gepraat tydens die herloodsing van haar MIV Toets en Beradings Veltog by die Noord-Kaapse wetgewer in Kimberly.
 
Sy sê die onmiddelike doel is om sowat 80 000 mense te toets, met 'n sperdatum van Maart volgende jaar.
 
Toetse is ook vandag gedoen vir chroniese siektes soos bloeddruk en glukose vlakke en Lucas is self aan van die toetse onderwerp.
Owen Kock/OFM-nuus 

Podcasts

Sylvia Lucas:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.