On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Video en foto's: Wolkbreuk in Bloemfontein 27 November

───   14:49 Thu, 27 Nov 2014

Video en foto's: Wolkbreuk in Bloemfontein 27 November | News Article

Bloemfontein - Motors het behoorlik in die stad 'geswem' ná 'n hewige wolkbreuk.

FOTO'S: Kyk hier na die ongelooflike foto's wat deur luisteraars ingestuur is.
 
Sommige lesers het laat weet dat hulle meer as 50mm reën in die bestek van 30minute gekry het. 
 
Kyk en deel die video hier onder.
 
Het jy foto's of video? Stuur dit na mj@ofm.co.za
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.