On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Vier kritiek maar stabiel na Bloemfonteinbotsing

───   OWEN KOCK 16:54 Fri, 28 Nov 2014

Vier kritiek maar stabiel na Bloemfonteinbotsing | News Article

Bloemfontein - Van die elf mense wat vanoggend in ‘n botsing in Kerkstraat in Bloemfontein beseer is, is vier in ‘n kritieke, maar stabiele toestand.

Volgens ER24-woordvoerder Russel Meiring, was drie voertuie betrokke. Paramedici het die beseerdes op die ongelukstoneel stabibiliseer voordat hulle na hospitale in die stad, waaronder Pelonomi, vervoer is.
Die voertuie het die pad versper. Die brandweer moes die pad sluit vir nooddienste om hul werk te kan doen.
 
Owen Kock/OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.