On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Bestuur veilig hierdie naweek

───   REFILWE GAESWE 09:51 Sat, 20 Dec 2014

Bestuur veilig hierdie naweek | News Article

Bloemfontein - Die Vrystaatse vervoerdepartment het 'n beroep op motoriste gedoen om veilig te bestuur soos verkeer op die land se hoofroetes toeneem.

Woordvoerder Hillary Mophethe spoor bestuurders aan om padreëls te gehoorsaam.

Druk verkeer is reeds vanoggend op die N3-suid aangemeld. Volgens die N3 Tolkonsessie is 1 210 voertuie per uur getel by DeHoek, 1 180 by Wilge, 1 690 by Tugela en 1 770 by Mooi Plaza.
 
Refilwe Mekoa/OFM Nuus
 
 

Podcasts

Vrystaat-vervoer woordvoerder Hillary Mophethe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.