On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Mej. Wêreld terug op eie bodem

───   10:47 Sat, 20 Dec 2014

Mej. Wêreld terug op eie bodem | News Article

Johannesburg - Bloemfontein student Rolene Strauss, wat verlede naweek in Londen as Mej Wêreld gekroon is, het 'n helde ontvangs gekry by die OR Thabo Internasionale Lughawe.

Skares het saamgedrom om haar te verwelkom.
 
Sy't al haar ondersteuners in die Rosestad asook die land bedank. [luister potgooi]
 
Dis 40 jaar sedert 'n Suid-Afrikaner die eer te beurt geval het. Die 19-jarige Anneline Kriel is toe gekroon nadat die VK se Helen Morgan bedank het.
 
 
eNCA

Podcasts

Mej. Wêreld, Rolene Strauss, kom by OR Thambo aan:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.