On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Talle voorstelle vir moontlike naamsveranderinge in Mangaung goedgekeur

───   MARICELLE BOTHA 08:51 Mon, 22 Dec 2014

Talle voorstelle vir moontlike naamsveranderinge in Mangaung goedgekeur | News Article

Bloemfontein - Talle voorstelle vir moontlike naamsveranderinge binne die Mangaung metro is pas deur die munisipalitiet goedgekeur.

Onder die plekke wat in die toekoms herdoop sal word is onder meer die nuut opgegradeerde Seisa Ramabodu wat voortaan as Ntate Petrus Molemela-stadion bekend sal staan, sowel as die Stadskoubrug wat se naam na Rev. Sebatso Seatile verander en Elizabeth- en Kerkstraat wat onderskeidelik na Miriam Makeba- en Oliver Tambo-weg herdoop sal word.
 
Daar is ook verkseie naamsveranderings vir Botshabelo en Thaba Nchu aanvaar.
 
Die publiek het tot 9 Januarie 2015 om beswaar teen die naasveranderinge aan te teken.
 
Maricelle Botha/OFM-nuus
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.