On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Ma en dogter gearresteer vir Brits-moord

───   DANE BEISHEIM 14:38 Thu, 15 Jan 2015

Ma en dogter gearresteer vir Brits-moord | News Article

Brits - Die polisie op Brits het ’n vrou en haar dogter in hegtenis geneem vir die moord op ’n 20-jarige man.

Noordwes-polisiewoordvoerder Kelebogile Moleko sê Karabo Nkosi is dood nadat hy glo ses ure lank met ’n sambok aangerand is.
Die ma en dogter, onderskeidelik 42- en 29-jaar-oud, beweer dat Nkosi boumateriaal uit hul agterplaas gesteel het.
 
Moleko sê die polisie is deur bure na die toneel ontbied.
 
Dane Beisheim/OFM-nuus



Podcasts

Kelebogile Moleko :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.