On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Digitale era sorg vir oplewing in filmbedryf

───   OWEN KOCK 10:40 Sat, 24 Jan 2015

Digitale era sorg vir oplewing in filmbedryf | News Article

Bloemfontein - Die digitale-era is verantwoordelik vir oplewing in die Suid-Afrikaanse filmbedryf, maar die gehalte van die films speel steeds 'n groot rol.

Dit is die mening van Nico Luwes, die man wat aan die hoof van die Universiteit van die Vrystaat se eerste filmskool staan.
 
Die filmskool, wat met agt studente sal begin, het daarin geslaag om die eertydse 7de Laan-akteur Chris Vorster op 'n heeltydse basis na die Rosestad te lok, waar hy studente sal oplei in die geskienis van film.
 
Luwes het ook die oplewing in die bedryf toegeskryf aan verminderde produksiekostes.
 
Owen Kock/OFM Nuus 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.