On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Mangaung Metro Speaker: Kragsituasie moet nou opgelos word

───   OWEN KOCK 16:55 Mon, 26 Jan 2015

Mangaung Metro Speaker:  Kragsituasie moet nou opgelos word | News Article

Bloemfontein - Speaker van die Mangaung Metro, Mxolisi Siyonzana, sê beurtkrag is 'n probleem wat nie net deur die Mangaung Metro opgelos moet word nie, maar deur die hele Suid-Afrika.

Dit volg nadat Eskom vandag aangekondig het dat beurtkragskedules weer van vandag in werking sal tree. Siyonzana sê in die verlede het munisipaliteite self elektrisiteit gegenereer, maar wetgewing het gelei dat Eskom 'n monopolie vir kragvoorsiening verkry het. Hy sê Suid-Afrika se kragsituasie moet bitter vinnig verander. Owen Kock/OFM Nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.