On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Local News

UV spog met "ridderin"

───   SABRINA DEAN 09:20 Tue, 27 Jan 2015

UV spog met "ridderin" | News Article

Bloemfontein - Die Universiteit van die Vrystaat spog vandag met ‘n ridderin nadat een van sy dosente gisteraand deur die Franse regering ‘n kunste en letterkunde ridderskap toegeken is.

Naomi Morgan, ‘n professor in Frans aan die Universiteit, het gisteraand tydens ‘n seremonie by die Franse ambassade in Pretoria erkenning ontvang vir haar werk met vertaling van toneelstukke soos Oskar en die Pienk Tannies.
 
Sy is ook betrokke by die vertaling van Afrikaanse liedjies na Frans. Morgan sê die aankondiging van die ridderskap is reeds in 2013 gemaak.
 
Sy het toe al gewonder wat die die korrekte Afrikaanse titel vir ‘n vroulike ridder is.
 
Sabrina Dean/OFM Nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.