On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Bebloede pop om misdaad aan groot klok te hang

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 17:20 Tue, 27 Jan 2015

Bebloede pop om misdaad aan groot klok te hang | News Article

Bloemfontein - Sy naam is Tokkelossieman en dié winkelpop hang voor ‘n huis in Bloemfontein om mense bewus te maak van misdaad.

Johann Prinsloo se bebloede winkelpop, wat voor sy huis aan ‘n boom in Haldonweg hang, het inwoners van die stad behoorlik aan die praat. Prinsloo sê hy het besluit om dit te doen om mense se reaksie te sien.

Prinsloo sê hy glo nie die pop sal booswigte weghou nie, maar hopelik sal dit mense meer bewus maak van misdaad.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus 

Podcasts

Johann Prinsloo:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.