On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Lianné Greyling-verhoor op rol vir 21-23 April

───   OWEN KOCK 17:10 Wed, 28 Jan 2015

Lianné Greyling-verhoor op rol vir 21-23 April | News Article

Bloemfontein - Die Bloemfonteinse vrou wat teregstaan op aanklagte van bedrog van by die R6 miljoen, Lianné Greyling, se verhoor begin op 21 April.

Die bedrog hou verband met die invoer van voertuie en onderdele.

Sy het vandag vlugtig in die Bloemfonteinse streekhof verskyn en sal tot en met haar verhoor in die Kimberley-gevangenis in aanhouding wees.
 
Landdros Marina Voges het gesê sou die drie dae op die hofrol nie genoeg wees nie, die verhoor op 19 Mei sal voortgaan.
 
Greyling se borgtog is op 12 Januarie teruggetrek en sy was sedertdien in Parkweg se polisieselle in aanhouding.
 
Owen Kock/OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.