On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

VS-gesondheidswerkers (128) in hof

───   OWEN KOCK 13:56 Thu, 29 Jan 2015

VS-gesondheidswerkers (128) in hof | News Article

Bloemfontein - Eenhonderd-agt-en-twintig voormalige Vrystaatse gesondheidswerkers verskyn tans in die Bloemfonteinse streekhof op aanklagte van onwettige samekoms na ‘n betoging oor beweerde wanbetaling in Julie verlede jaar.

Elf van die aangeklaagdes wil die weg van mediasie gaan.
Tien glo hulle is onskuldig en het besluit om die verhoor te staan.
 
Volgens hulle regsverteenwoordiger, Madelein Pretorius, sal die uitslag van dié verhoor die oorblywende 109 se lot bepaal.
 
Owen Kock/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.