On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Saak teen 11 voormalige VS-gesondheidswerkers teruggetrek

───   OWEN KOCK 16:40 Thu, 29 Jan 2015

Saak teen 11 voormalige VS-gesondheidswerkers teruggetrek | News Article

Bloemfontein - Die saak teen 117 van die 130 voormalige Vrystaatse gesondheidswerkers wat aangekla word van ‘n onwettige samekoms oor wanbetaling in Julie verlede jaar, is in die Bloemfonteinse streekhof tot 30 Maart vir verhoor uitgestel.

Volgens hul regsverteenwoordiger, Madelein Pretorius, is die aanklagte teen elf van die werkers teruggetrek, terwyl een lasbrief uitgereik is vir ‘n voormalige werker wat nie vandag in die hof was nie.

Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Madelein Pretorius:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.