On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

UV vra publiek se geduld met jooloptog

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:44 Sat, 31 Jan 2015

UV vra publiek se geduld met jooloptog | News Article

Bloemfontein - Die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat was die afgelope tyd ‘n miernes van bedrywighede ter voorbereiding van die jaarlikse jool wat die naweek plaasvind.

Die UV se Lacea Loader vra inwoners van die stad en veral motoriste om vandag geduldig te wees met die jooloptog en die joligheid.
 
Sy sê die publiek se samewerking veral wanneer die kleurvolle optog met studente en vlotte vanoggend omstreeks 09:00 in Nelson Mandela-rylaan na die Pelonomi-hospitaal beweeg.
 
Voetgangers en toeskouers moet versigtig wees en nie voor die vlotte inbeweeg nie.
 
Sy vra studente ook om veilig te bestuur, maar hulle moet ook die verrigtinge geniet en onthou wat die doel van die Kovsie jool is. 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus

Podcasts

Lacea Loader:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.