On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

NK-Sopa: Opposisie ontevrede

───   OWEN KOCK 14:18 Thu, 19 Feb 2015

NK-Sopa: Opposisie ontevrede | News Article

Kimberley - Die Noord-Kaapse premier, Sylvia Lucas, se derde provinsiale rede vanoggend, het nie aanklank by opposisiepartye gevind nie.

Met die grondwet wat as aanknopingspunt gebruik is, meen die opposisie dat alledaagse kwessies oor die hoof gesien is.

Owen Kock/OFM-nuus


Podcasts

Owen Kock:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.