On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Tekorte in geld en medisyne by Pelonomi bevestig

───   15:19 Mon, 02 Mar 2015

Tekorte in geld en medisyne by Pelonomi bevestig | News Article

Bloemfontein - Die waarnemende uitvoerende hoof van die Pelonomi-distrikhospitaal in Bloemfontein, Mpotsang Nzume, het die tekort van miljoene rande vir personeel, die agterstand in instandhouding en die tekort aan medisyne by die hospitaal bevestig.

Sy het geantwoord op ‘n stelling van die Kommisaris Henk Boshoff van die Openbare Dienste Kommissie wat die tekort in die hospitaal se begroting op R100 miljoen geskat het. Die Kommissie het 'n ondersoek by die hospitaal gedoen en ‘n verslag met die Kommissie se bevindinge gaan binnekort in die parlement ter tafel gelê word. Nzume sê die beraamde bedrag wat broodnodig is, kan veel meer beloop. Cathy Dlodlo/OFM Nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.